Sterkrivier
Geskiedenis
Daar is sedert 1955 eredienste op Sterkrivier gehou deur die NG Moedergemeente Potgietersrus.
Die kerkgebou is in 1970 aangekoop van die Gereformeerde Kerk Potgietersrus. Die kombuis en “lapa” is in 1987 aangebou en die kerkgebou is in 2006 gerestoureer. Die lidmate van Sterkrivier word in 1986 deel van die nuutgestigte gemeente Potgierersrus-Suid.
 
Wie is ons
Ons wil in navolging van Jesus Christus graag ‘n geestelike tuiste bied vir alle gelowiges in ons omgewing! Ons glo dat God ons in die gemeenskap rondom ons stuur om alle mense bewus te maak van Sy genade en liefde.
Ons staan onder geestelike toesig van die NG Hulp en Hoop Gemeenskapskerk Potgietersrus – ‘n gemeente wat graat Hulp en Hoop aan alle mense bring
 
Waar is ons?

Besigtig groter kaart
 
GPS
24° 9’25.26″S
28°44’28.12″E
 
Eredienste
Sondae om 08:00 Gedurende skoolkwartale (uitgesluit langnaweke)
Elke tweede Sondag gedurende vakansies
 
Kategese – Tuisonderrig deur ouers onder begeleiding van leraars
 
 
 

Basaar 2014



 

 

 

Belangrike Kontakbesonderhede

Kerkkantoor
18 HF Verwoerd Straat
Tel: 015 491 3537
Kantoor ure:
08:00-16:00

Ds. Jacques Erasmus
072 653 9845
ds.jacques.erasmus@gmail.com

Jaco Koekemoer
Faktotum
082 688 5971

Hulp en Hoop Gemeenskapskerk
snapscan