Gestuurde Projekte

Doel
Om die gestuurde projekte van die gemeente te koördineer en te organiseer.
 
Projekte
Die gemeente reik as gestuurde gemeente deur die volgende projekte uit na haar omgewing en die wêreld:

  1. Abraham Kriel Kinderhuis
    Ons gemeente onderhou een van die seuns koshuise, Huis Boekenhout en neem die seuns gereeld op uitstappies, koop verjaarsdag- en kersgeskenke ens. Skakel gerus in by hierdie mooi bediening.
  2. Ouetehuis
    Daar word uitgereik na die Ouetehuis dmv ‘ n Oupa- en Ouma Projek en gereelde besoeke asook die aankoop van toiletware vir die inwoners.
  3. Zamokhutle Centre for Disabled
    Die gemeente bied ook deur uitreike ondesteuning aan hierdie sentrum vir gestremdes.
  4. Noodforum
    Ons ondersteun die interkerklike noodforum deur bydraes in die vorm van voedsel en klere. Vrywilligers uit die gemeente lewer ook daagliks diens by die forum.
  5. Dienssentrum
    Ons gemeente ondersteun ook projekte van die Dienssentrum vir bejaardes dmv bydraes en dienswerk. Lidmate dien ook met hulle kundigheid op die Bestuur.
  6. Sendelinge

  7. Judea Getuienisforum

  8. Jesus Film Projek

  9. Soek werk / Het werk

  10. Polisiestasie

  11. Paasoptog

  12. Kankerondersteuning

Belangrike Kontakbesonderhede

Kerkkantoor
18 HF Verwoerd Straat
Tel: 015 491 3537
Kantoor ure:
08:00-16:00

Ds. Jacques Erasmus
072 653 9845
ds.jacques.erasmus@gmail.com

Jaco Koekemoer
Faktotum
082 688 5971

Hulp en Hoop Gemeenskapskerk
snapscan