Gestuurde Projekte
Doel
Om die gestuurde projekte van die gemeente te koördineer en te organiseer.
Projekte
Die gemeente reik as gestuurde gemeente deur die volgende projekte uit na haar omgewing en die wêreld:
- Abraham Kriel Kinderhuis
- Ouetehuis
Daar word uitgereik na die Ouetehuis dmv ‘ n Oupa- en Ouma Projek en gereelde besoeke asook die aankoop van toiletware vir die inwoners. - Zamokhutle Centre for Disabled
Die gemeente bied ook deur uitreike ondesteuning aan hierdie sentrum vir gestremdes. - Noodforum
Ons ondersteun die interkerklike noodforum deur bydraes in die vorm van voedsel en klere. Vrywilligers uit die gemeente lewer ook daagliks diens by die forum. - Dienssentrum
Ons gemeente ondersteun ook projekte van die Dienssentrum vir bejaardes dmv bydraes en dienswerk. Lidmate dien ook met hulle kundigheid op die Bestuur. - Sendelinge
- Judea Getuienisforum
- Jesus Film Projek
- Soek werk / Het werk
- Polisiestasie
- Paasoptog
- Kankerondersteuning
Ons gemeente onderhou een van die seuns koshuise, Huis Boekenhout en neem die seuns gereeld op uitstappies, koop verjaarsdag- en kersgeskenke ens. Skakel gerus in by hierdie mooi bediening.